Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
DIE SANGERES BONNIE TYLER
AFRIKAANS ENSOVOORTS
JETHRO SHELDON OOR SY VERLOOFDE, MIGNON FILANDER
FLITSVRAE: DAVID LOUW
SWANESANG • Die aktrise Crystal-Donna Roberts is die afgelope twee dekades ’n bekende naam in die bedryf. Maar dis net haar naastes wat weet deur watter stryd sy die afgelope twee jaar is. Haar ma, Julia, vertel meer
WAAR IS MY MA SE AS? • Ontstelde families wonder wat van hul geliefdes se oorskot geword het en met wie se as hulle nou éintlik sit
DIE GROOTTE VAN JOU HART • Denru het by geboorte 980 g geweeg. Te vroeg, te klein. Maar van dag een af het hy baklei. En op 13 baklei hy steeds – maar hierdie keer aan die ander kant van ’n tou
BOELIES AAN DIE GROOT KLOK • ’n Skoolboelie en sy slagoffer – nie die gewone liefdesverhaal nie. Dié twee het vrede gemaak met die verlede en werk nou hard daaraan om hulle boodskap by kinders en ouers tuis te bring
MY LEWE SAAM MET WILDE DIERE • Hy deel sy lewe saam met sy geliefde diere met die wêreld en dra sodoende ook by tot bewusmaking oor wildbewaring
Billik met BLIKKIESKOS • ’n Blikkie uit die spens is nie net vir noodgevalle of wanneer jy gou volume aan ’n gereg moet gee nie. Met hierdie SMULLEKKER resepte kan jou blikkieskos vir ’n slag die kollig betree
ABRA KADABRA • Die perfekte onderklere vir enige geleentheid
KRY ’N slanker GESIG SONDER CHIRURGIE • Hierdie maklike wenke gee jou gesig vorm en definisie – geen hersteltyd nodig nie
PERFEK VIR POTE • Stylvolle kopies vir jou troeteldiere
IEMAND LOER VIR MY IN DIE GIM
TREK EK AGTER DIE KINDERS AAN OF NIE?
7 TEKENS VAN ’N ONGESONDE DERM • Dermgesondheid is belangrik vir ons algehele welstand. Hier’s hoe jy self ’n ongesonde derm kan identifiseer en die balans kan herstel
WAT VERTEL JOU BETAALSTROKIE JOU? • Die inligting op jou betaalstrokie kan jou help om beter geldbesluite te neem. Ons help jou om dit te ontsyfer
ELKE DAG IS WASDAG MET DIÉ WENKE
JOU STERRE
Die Trojaanse perd • Ná haar ontvoering kan sy meisie kwalik sonder gewapende toesig bad, maar Paul is seker sy sal veilig wees op die plaas. Dis tog ver weg van als wat boos is
Daar’s geen keer aan mevrou Smit
kyk & luister
BEELDSPRAAK
DIE WARE EN TRAGIESE MOORDVERHAAL VAN DIE TWEE NIGGIES
Sing saam-saam • Hoe meer siele, hoe meer vreugde, veral as dit by kreatiewe collabs kom
TV-gids
LOLA YOUNG
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Nasa se nuwe ruimteteleskoop
ELDERS IN DIE WÊRELD
PLANTE ‘PRAAT’ – AL KAN ONS HULLE NIE HOOR NIE
Slim kaketoes weet hoe om kos te geur
ULTRASONIES • Uit die Latyns ultra (“anderkant”) en sonus (“klank”). Dit beteken van, of met betrekking tot, klankgolwe met ’n hoër frekwensie as wat deur die menslike oor gehoor kan word (meer as 20 000 Hz).
26 MAART 1953 JONAS SALK KONDIG DEURBRAAK TEEN POLIO AAN
VYF VINNIGE VRAE
DAVID DERMAN • Robbie Williams, Ed Sheeran, en sy ma inspireer dié jong musikant!
Die Stille Oseaan • Leer meer oor die grootste oseaan in die...